top of page
cute-girl-field-with-goats with parfuum copy 3.jpg

Welkom

Ons raak die harte van Afrikaanssprekendes met `n eg Afrikaanse parfuumreeks, wat tong-in-die-kies speel met geure en woorde.

DOMINIQUE.jpg

Wie en
wat is ons

Dis nie `n stokperdjie, `n tydverdryf of sommer net `n ietsie-ding nie. Parfuum is nie `n passie nie dit is `n obsessie, en net soos Afrikaans, deel van ons DNA.

 

Ons ultra-lojale kliente het ons gehelp om `n herkenbare handelsmerk te word wat beskikbaar is in meer as 130 winkels landswyd, van die Kaap tot Musina.

 

Die demograe van ons teikenmark bestaan uit 6.8 miljoen Afrikaanssprekendes en hulle praat Afrikaans, droom in Afrikaans en lag in Afrikaans. Nou vir die eerste keer kan hulle ook lekker ruik in Afrikaans.

Produkresensies

wooden-plank-textured-background-material_53876-31378_edited_edited.jpg

Hierdie goed is so lekker ek spuit dit sommer op my pap.

- Bianca (Benoni)

Dis hoe `n man moet ruik

- Paula (Bloemfontein)

Die goed hou heeldag, en ek sit heeldag op n trekker in die son.

- Petrus (Delmas)

Dit is n meesterstuk. Wie’t nou ooit gedink sout en soet kan so lekker ruik.

- Belinda (Riversdal)

bottom of page